Jy kan vandag 'n agent of herverkoper word vir hierdie sisteem en ekstra geld maak, of 'n voltydse inkomste verdien. Ons bied 'n kommissie betalings program waarby enige iemand kan aansluit. Lees verder vir meer inligting.

Ons brei geweldig vinnig uit en ons web werf word die hele tyd opgegradeer en verbeter. Ons bied 'n baie winsgewende betaling pakket vir ons herverkopers en agente aan.

Hoe werk dit?

  1. Stuur jou besonderhede aan info@mydestination.co.za, of vul die vorm hier onder in en ons sal jou kontak.
  2. Bestudeer die prys lys en advertensie opsies op die web werf deur ons produkte afdeling deur te blaai, of jy kan 'n persoonlike Skype opleiding sessie bywoon.
  3. Werf besighede wat op die web werf wil adverteer en verdien tot 40% herhalende kommissie!

Dis al! Jy kan jou eie e-pos fasiliteite gebruik, jy kan die massa e-pos fasiliteit op die werf gebruik of enige ander manier wat jy wil om die pakette wat ons aanbied te adverteer en sodeonde harde kontant verdien!

Wat jy nodig het:

  1. Goeie Engelse taal vaardighede
  2. 'n Rekenaar - jou eie , maar nie noodwendig nie
  3. 'n Internet verbinding - net 'n paar uur per dag behoort die knoop deur te haak

Die geleentheid is perfek vir:

  • Advertensie maatskappye wat ons pakette as 'n aanvulling tot hulle huidige veldtog strategieë kan bied
  • Individuele bemarking konsultante
  • Bespreking agente en konsultante in die toerisme industrie

Kontak ons vandag om te begin, of vir meer inligting!

Maak Nou Geld! Word 'n herverkoper of agent
Google SkyScraper
Your IP address has been recorded as 18.205.114.205. Session reference 0b6f9bc0-e5bc-11ee-9722-9600003572f7.