Interessante plekke en dinge om te sien. Toeriste aantreklikhede soos belangwekkende geboue, gedenktekens, standbeelde, parke en ander plekke om te sien en te besoek.
Natuurlike wonders en pragtige fauna en flora in die area. Ekotoerisme sorg dat die natuur se voortbestaan gehandhaaf kan word en ekosisteme gespaar bly vir die nageslag.
Huurmotors, busse, lughawe vervoer, trein stasies en alle ander vervoer opsies. Om te weet hoe om van hier tot daar te kom in die deel van die wêreld is belangrik.