Australië se grootte sorg dat die land 'n wye verskeidenheid van landskappe met tropiese reënwoude in die noord-ooste, bergreekse in die suid-ooste, suid-weste en die ooste en droë woestyn in die middel. Dit is die platste kontinent, met die oudste en mees onvrugbare grond, woestyn of amper- woestyn land wat bekend staan as die "outback" en is by verre die grootste deel van die land.