Alle inligting wat op die web werf gepubliseer word dien slegs as 'n riglyn.

Terwyl ons alles moontlik doen om seker te maak dat die algemene inligting wat op die web werf verskyn akkuraat is, kan ons nie verantwoordelik gehou word vir die akkuraatheid van die inligting wat aan ons verskaf word deur toerisme owerhede, individuele persone of instellings nie. Al die materiaal wat deur die genoemde inligting bronne verskaf word gebruik duer IGotAfrica BK Inligting Bladsye op die aaname dat hulle die regte tot die materiaal voorbehou.

All ander materiaal soos kuns werk, ontwerp konsep, logo (indien deur IGotAfrica BK) is die eiendom van IGotAfrica BK.

IGotAfrica BK en die se werknemers sal nie aanspreeklik gehou word vir enige foute of oorsigte of vir enige eise vanaf enige persone, vir watter rede ookal met betrekking tot enige entiteit wat op die web werf gepubliseer word nie.

Dit is die verantwoordelikheid van elke individu wat die web werf deurblaai om hulself teverde te stel dat die inligting op die web werf akkuraat is deur 'n versoek te stuur en/ of deur direk met die betrokke entiteit te skakel.

Gratis advertensies word namens die betrokke besighede gelaai. Sou u enige inligting op die web werf wou verwyder moet u ons onmiddelik kontak.

Ons gebruik web blaaier koekies om die gedrag van ons gebruikers te bespeur. Hierdie inligting word met geen derde partye gedeel nie.

Deur hierdie web werf te gebruik, te regsitreer of deur inligting in te dien stem us in dat ons die betrokke inligting mag in ons beveiligde databasisse mag stoor.

Deur enige inligting, grafika, fotos, videos of enige ander digitale inhoud in te dien bevestig u dat u die wettige eienaar van die betrokke inhoud is en dat u ons toestemming gee om die inligting of ingediende digitale inhoud te wys om u besigheid te adverteer.

Ons kan nie waarborg dat die advertensie van u besigheid op die web werf u besigheid sal baat nie. Alles moontlik word gedoen om ons adverteerders waarde vir geld te gee.

Related Searches: terms and conditions
Terme en Voorwaardes
Google SkyScraper
Your IP address has been recorded as 54.160.244.62. Session reference 8bc940d3-e5de-11ee-9722-9600003572f7.