Toe Suid-Afrika 'n demokratiese land geword het in 1994 het toerisme die hoogtes in geskiet. Vandag is Suid-Afrika een van die wêreld se mees gesogte toeriste bestemmings. Met goeie rede!
Namibië laat nooit besoekers in die steek nie. Die land spoor fantasieë en verbeeldings van vertellers aan soos hulle probeer om die majesteit en rowwe betowering van die woestyn land te beskryf.